Showing posts with label make money online without investment. Show all posts
Showing posts with label make money online without investment. Show all posts

Tuesday, 24 May 2016

Action Plan 4


Action Plan 4

This is where I will try to market everything that I do

 

This is where I intend to “advertise” what I am up to. I need people to read my stuff and to buy my eBooks.

Action Plan 1


Action Plan 1

Here follow my action plans to make ZAR1 000 000 in 6 months
 

 

 
First of all I need to look at what I can create or make.
Lucky for me I’ve got a thing or two going but if you don’t: try to find something that you can make and sell. You will see that this is something physical.
Off course I can try to sell it on the internet as well but I choose to sell it at flea markets.
1.   T-Shirts – I decided to use my Grandpa logo on t-shirts


What do you think?
2.   Jewellery – I picked up some Beach pebbles on the beach, drill holes through it and put shoe laces on it. It look great, I love it.
3.   Concrete – I made some concrete candle holders. If you need some ideas: just Google it. There are a lot of different shapes and sizes to try.
 
 

 

 

Tuesday, 12 January 2016

Suid-Afrikaanse Rand verloor veld


Met die Rand se waarde wat vandag so laag gedaal het is die enigste manier om by te bly, om Dollars te verdien.
Die maklikste manier om Dollars te verdien is om dit deur die internet te doen, deur Google se Adsense program en deur YouTube.

Google Adsense
Google adsense sit advertensies op jou webblad of op jou blog.

Om ‘n webblad te begin gaan jou n hele paar Rand uit die sak jag terwyl ‘n blog jou niks kos nie. Jy registreer doodeenvoudig op Blogger. Nog ‘n Google program.
Jy maak ‘n blog oop en skryf artikels wat jy dan daarop plaas. Dan sit jy Google Adsense advertensies op jou Blog.

Jy word slegs vir die advertensies betaal indien iemand op een van hulle kliek.
Daarom moet jy soveel as moontlik artikels skryf om soveel moontlik advertensies op te kan hê.

Dit is egter nie so maklik om ‘n klomp artikels oor een onderwerp te skryf nie daarom is dit vir my beter om ‘n klomp verskillende onderwerpe te kies en dan weekliks een artikel oor elkeen van die onderwerpe te skryf.


YouTube
Om geld te maak op YouTube moet jy videos op YouTube hê wat ge-“monotize” is.

Daar is egter ‘n paar voorwaardes op waarvan jy jou moet vergewis.
Onderandere mag dit nie iemand anders se musiek op hê nie, slegs you eie.

Daar mag geen ander produkte op wees soos bv. ‘n blikkie coke nie. Hulle sien dit as advertensies.
Jy kan sulke videos opsit maar jy gaan nie geld daaruit kan verdien nie.

Nadat jy jou video opgelaai het sit hulle advertensies daarop, en dis hoe jy geld maak.
Jy verdien maar net ‘n paar sent vir elkeen wat jou video dan kyk. Maar dis Amerikaanse sente.
Dit is hieroor dat jy ‘n plan moet maak dat soveel moontlik mense na jou video sal kyk.

Daar is geen waarborg dat enigeen na jou videos sal kyk nie en niemand weet ook hoekom sommige videos “viral” gaan nie. Dis nou dat miljoene mense na you video kyk.
Hieroor moet jy soveel videos as moontlik oplaai om jou kanse te verbeter dat hulle raakgesien word.

Slot
Kom ons maak ‘n paar sommetjies.

Indien die Rand R16.00 teenoor die Dollar is hoef jy slegs $62 500.00 te verdien om R1 000 000.00 te hê.
So hoe slegter die Rand is hoe minder Dollars hoef jy bymekaar te maak vir R1 000 000.00.

So laat die dollars inrol.
Hier is ‘n voorbeeld van my videos:  Kyk hier na did